Hasta la Vista Pub

Call

Hasta la Vista Pub "Hasta La Vista" – your newest destination for good times and great vibes!

17/10/2026

Ek het gister een geëet en hier is ek alweer vandag.

Kom kry joune voor ek almal opeet. 😂

17/10/2026

Wild and Free, nog een van ons stalletjies vir die 31ste Oktober.

Kom loer in die 31ste Oktober. Ons braai, daar os Spitbraai, Boeremusiek en vele uitstallings en eetgoed.

Net by Hasta La Vista

31 Oktober

Van 10 uur die oggend tot laat aand

Sien jou daar.

16/10/2026

Soos altyd maak Droomdam hulle hekke oop vir die Oktoberfees. Ja, Droomdam is reg langs ons en daar is 'n hek wat ons oopmaak.

Kostes is R50.00 per volwassene en R35.00 per kind.

Daar is baie diere om na te gaan kyk en die video wys net so paar van die borde op die hokke.

Motorfiets ritte is ook beskikbaar by Droomdam.

Kom geniet die dag saam ons.

31 Oktober

Van 10 uur die oggend tot laat aand

Daar is Spitbraai, Boeremusiek, braai en na 6 is daar Boeremusiek dans en braai in die Boma.

Moenie dit mis nie.

Sien jou daar.

15/10/2026

Deon stuur nounet vir my so foto of twee van wat 4x4 Megaworld kom afwys mee.

Die Cruiser, moenie daai masjien net so kyk nie. Kom hoor bietjie wat is onder daai kap.

Net by Hasta la Vista

31 Oktober.

Van 10 uur die oggend tot laat aand

Vele uitstallings, baie om te eet.

Skaap op die spit.

Boeremusiek van die verhoog af.

Dan na 6 braai en dans ons om die vure terwyl ons braai.

15/10/2026

Ons is besig by Hasta la Vista en Aurora Village.

Kom loer in Vrydagaand vir die braai en Radio Ritme.

Einde van die maand doen ons die Boeremusiek aand met musiek van die verhoog af. Braaiers is reg, vure gaan brand.

Almal welkom.

#

Shout out to our newest followers! Excited to have you onboard! Martie Erasmus, Bronwen Owen Buys, Leonah Mlambo, Nevill...
15/10/2026

Shout out to our newest followers! Excited to have you onboard! Martie Erasmus, Bronwen Owen Buys, Leonah Mlambo, Neville De B**r

14/10/2026

Oktoberfees met 4x4 Megaworld Polokwane. Kom kyk die 31ste Oktober wat hulle gaan uitstal.

Moenie dit mis nie. Een van vele uitstallings.

In die boma is kostalletjies en vermaak van die verhoog af.

31 Oktober

Van 10 uur die oggend tot laat aand

Net by Hasta la Vista

Ons braai weer Vrydagaand by Hasta la Vista. Almal welkom. Daar is 'n swembad vir die kinders en die musiek kom deur ver...
14/10/2026

Ons braai weer Vrydagaand by Hasta la Vista. Almal welkom. Daar is 'n swembad vir die kinders en die musiek kom deur versoeke van die luisteraars af.

Kom kuier saam vir die aand.

Elke Vrydagaand by Hasta la Vista.

#

13/10/2026

Seer rug, kort so bietjie aandag?

Net by die Oktoberfees by Hasta La Vista.

Healing Haven Therapy is ook daar.

31 Oktober

Van 10 uur die oggend tot laat aand

Dan braai en dans ons op die Boeremusiek Ritme.

Address

Plot 173, Soetdorings Road, Doornbult
Polokwane
0699

Telephone

+27738659529

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hasta la Vista Pub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category