Ongebak & Tuisgemaak
..dis presies wat enige persoon in vandag se besige leefstyl nodig het. Van heerlike "ready to bake" pizza, muffins, pasta of pasteie.
Op ons lysie sal jy beslis iets vind waaraan jy sal kan knibbel op jou besige dag.
01/12/2021
29/05/2021
Cromer Deegblik sal toe wees vir bestellings vanaf 29 Mei tot 19 Julie.
Dankie vir die ondersteuning 🥖🥐🍞
24/09/2020
🍕🍞🥨Danksy JULLE het hierdie hande werk om te doen🧁🎂
19/09/2020
Soetbrode reg vir ons kliënte 🥰 dankie vir almal se ondersteuning en mond-tot-mond-advertensie🍴geniet dit saam braaivleis of as poeding😜
21/08/2020
Nog 'n produk: Reg vir die warm olie! 🍗Hoenders Strips, binnekort beskikbaar op ons lysie🤤
15/08/2020
Portuguese Peri-Peri Samoosas
13/08/2020
Muffin mixes - ready to bake!! So maklik soos knip, spuit en bak🧁🤤
Be the first to know and let us send you an email when Cromer Deegblik posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.