Uitkyk Bar & Grill

Call Contact the business

Uitkyk Bar & Grill ’n Lekker plek waar vriende en familie kan bymekaar kom en tyd saam geniet.

16/10/2026

Goeie more Parys 😁

Dit is Vrydag en ons is lus om die naweek reg af te skop met ‘n lekker Rib en Wing Special!!

500g Ribs en 8 Wings met chips vir net R199🥳 What a bargain😁

Bring jou vriende, bring jou familie en kom geniet ons lekker kos, koue drankies en lekker FRIYAY atmosfeer !
Sien julle nou 🥳

Goeie Middag Parys 😁 Weet nie wat om vanaand te eet nie? Lus vir lekker eet? We got you covered 😉Kom maak ‘n draai by Ui...
15/10/2026

Goeie Middag Parys 😁

Weet nie wat om vanaand te eet nie? Lus vir lekker eet?
We got you covered 😉

Kom maak ‘n draai by Uitkyk en kom geniet ons Hunchback special!

Crumbed Fillet (beef of chicken) met Creamy Mushroom Sous en Topped with Melted Cheese!

Hello Parys 🌸Vandag het ons weer ons Eisbein Special by Uitkyk! Julle wil dit nie mis nie🤩Net R145 vir ‘n Crispy Eisbein...
14/10/2026

Hello Parys 🌸

Vandag het ons weer ons Eisbein Special by Uitkyk! Julle wil dit nie mis nie🤩

Net R145 vir ‘n Crispy Eisbein, Chippies, Coleslaw en Mostert Sousie 😁 What a bargain!

Hello Parys 🌸 Vandag is weer ‘n Wille Woensdag by Uitkyk!🤪Eisbein met chippies, coleslaw en mostert sousie vir net R145!...
07/10/2026

Hello Parys 🌸

Vandag is weer ‘n Wille Woensdag by Uitkyk!🤪

Eisbein met chippies, coleslaw en mostert sousie vir net R145!!

Hoe beter om die Klein Saterdag te begin 😉
Sien julle nou😁

Hello Parys 😁Dit is dalk brrrrr koud buite 🥶 maar ons sal julle lekker warm kan hou met Uitkyk se Wille Woensdae Special...
30/09/2026

Hello Parys 😁

Dit is dalk brrrrr koud buite 🥶 maar ons sal julle lekker warm kan hou met Uitkyk se Wille Woensdae Special 🤪 en dalk ‘n bietjie OBS 🔥🤭

‘n Lekker crispy Eisbein met chippies, coleslaw en mostert sousie vir net R145!!🤩
En vir daai wat nie lus is om buite te wees nie- kan die Eisbein Take Away bestel🥳

Die kagel is aan 🔥 en ons wag vir julle 😁

Goeie more Parys 😁 Braai dag was so lekker ons het sommer besluit om ‘n extended braai dag special te doen om die naweek...
25/09/2026

Goeie more Parys 😁

Braai dag was so lekker ons het sommer besluit om ‘n extended braai dag special te doen om die naweek met ‘n bang te begin!

Kom maak ‘n draai en probeer ons Babelas Bordtjie 🥳🤪

Stukkie Wors
Tjoppie
Hoender Vlerkie
Pasta Slaai
Pap en Mushroom Sous

⬇️⬇️⬇️⬇️

Net R115!

24/09/2026

Uitkyk Toring 🤩 OPENING SOON!

Wat ‘n lekker dag hier by Uitkyk!
Die son skyn en die vure brand 🔥

Kom join ons vir Braai Dag🥳

Goeie more Parys 😁Ons is oop en reg vir ‘n lekker Braai Dag 🥳 Die son skyn ☀️ die vure brand 🔥 en die bier is ys koud ❄️...
24/09/2026

Goeie more Parys 😁

Ons is oop en reg vir ‘n lekker Braai Dag 🥳

Die son skyn ☀️ die vure brand 🔥 en die bier is ys koud ❄️

Ons het ook ‘n lekker Braai Dag platter vir almal om te geniet!
500g Ribs, Wors, Wings, Rashers en Pap en Mushroom sous! Alles vir net R289

Sien julle nou 🥳

Goeie naand Parys 😁Braai dag is om die draai en ons is lus vir lekker kos maak! Hoe beter om Heritage Dag te vier as om ...
21/09/2026

Goeie naand Parys 😁

Braai dag is om die draai en ons is lus vir lekker kos maak!

Hoe beter om Heritage Dag te vier as om saam jou vriende en familie te sit en lekker te eet en koue drankies geniet! 🍹

➡️ Vir al die groot vleis vreters sal daar extra vleis soos Wors, Rashers en Wings op die buite braai gebraai word🥳

Kom kyk gerus ook na die Uitkyk Toring wat oop maak binnekort! 🌅

Sien julle Donderdag💪🏻🥳

Address

Plot 14 Schoemansdrift Road
Parys
9585

Opening Hours

Monday 09:00 - 21:00
Wednesday 09:00 - 21:00
Thursday 09:00 - 21:00
Friday 09:00 - 22:00
Saturday 09:00 - 22:30
Sunday 09:00 - 16:00

Telephone

+27763049504

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Uitkyk Bar & Grill posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Uitkyk Bar & Grill:

Shortcuts

Share

Category