Ek & Jy

Ek & Jy For the Love of food! Ek & Jy started with two friends, Esti-Mari and Julia, and the passion for food!

Doing what we love and love what we are doing is our Motto.

Wens ons kon die klein Chef  gehad het om te help met die afgelope naweek se klomp kos🤭💥Foto geplaas met ouers se toeste...
04/10/2026

Wens ons kon die klein Chef gehad het om te help met die afgelope naweek se klomp kos🤭

💥Foto geplaas met ouers se toestemming❤️

🏊‍♀️ SWEMBEAMPTE-ETE – CHECK! 🏊‍♂️Ons het hierdie naweek die swembeamptes behoorlik gevoer! 😋1️⃣ Breakfast bun met spina...
04/10/2026

🏊‍♀️ SWEMBEAMPTE-ETE – CHECK! 🏊‍♂️

Ons het hierdie naweek die swembeamptes behoorlik gevoer! 😋

1️⃣ Breakfast bun met spinasie & kaas
2️⃣ Egg mayo mini croissants
3️⃣ Beef samoosas & brownie
4️⃣ Hoenderslaaitjie
5️⃣ Chicken mayo bun
6️⃣ Mini smash burgers met ons “secret” sous & kaas 🤫🍔
7️⃣ Mini hoenderpasteitjies & koeksisters
8️⃣ Granola cups
9️⃣ Vrugteslaai met ’n bietjie yoghurt
🔟 Hoenderkerrie-röttis & groentestokkies

En nou… is ons MOEG. 😂

Vandag is dit ’n luilekker Sondag – voete op, breins af en batterye laai en Esti-Mari kan so bietjie F1 kyk!

Want môre begin die voorbereidings ALWEER vir nog ’n week se klomp bestellings! 😅

Maar kla ons? NOPE! ❤️
Ons is dankbaar. Ons is moeg. Ons is gelukkig.
Dis maar hoe Ek&Jy rol! 😎

Net een van die Derduisende (ok seker nie so erg nie)ligte etes wat ons moes doen die naweek!Ons is so bietjie moeg, ja ...
03/10/2026

Net een van die Derduisende (ok seker nie so erg nie)ligte etes wat ons moes doen die naweek!

Ons is so bietjie moeg, ja soos REGTIG moeg...warm tee, warm bad en warm bed.

Res van die fotos volg môre.

02/10/2026

Ons het besluit: tot hier toe en nie verder nie! 😂
Ons spaar mos ons energie vir lekkerder dinge… 😉🔥

As mens 150 Smash Beef Burgers moet maak, is DIE jou oplossing!

💍❤️ VANDAG IS DIT ANNIE SE GROOT DAG! ❤️💍Hoe bevoorreg is ons om ’n platter te kon maak vir so ’n spesiale dame en haar ...
26/09/2026

💍❤️ VANDAG IS DIT ANNIE SE GROOT DAG! ❤️💍

Hoe bevoorreg is ons om ’n platter te kon maak vir so ’n spesiale dame en haar gevolg op een van die belangrikste dae van haar lewe! 🥂

Annie, ons hoop jy geniet elke oomblik van jou dag — die mooi, die trane, die lag… en natuurlik al die lekker eetgoedjies! 😂❤️

Mag julle dag vol liefde, geluk en baie mooi herinneringe wees.

Geniet jou dag, Annie… en keep ons smiling! 😘🥂

Nou kan ons seker so bietjie rus.....wel tot môre!Vannaand kyk ons Stormers, môre F1 en Sondag die Springbokke...BESIGE ...
25/09/2026

Nou kan ons seker so bietjie rus.....wel tot môre!

Vannaand kyk ons Stormers, môre F1 en Sondag die Springbokke...BESIGE naweek🤣🇿🇦

🇿🇦 ERFENISDAG… BRAAIDAG… 🔥Vuur aan, vleisie op die rooster, son wat sak en daai lekker plaaslug wat jou sommer laat verg...
24/09/2026

🇿🇦 ERFENISDAG… BRAAIDAG… 🔥

Vuur aan, vleisie op die rooster, son wat sak en daai lekker plaaslug wat jou sommer laat vergeet van alles wat môre moet gebeur! 😂

Môre gou gou so 10 platters maak, dan kan ons naweek ook begin....tot Saterdagoggend🤭

16 PLATTERS LATER… 😳😂Matriekafskeid, 80ste en 13de verjaarsdag, doop..en en en..MAGDOM!! Frikkies, röttis, pasteitjies… ...
23/09/2026

16 PLATTERS LATER… 😳😂

Matriekafskeid, 80ste en 13de verjaarsdag, doop..en en en..

MAGDOM!! Frikkies, röttis, pasteitjies… en iewers tussenin het die amper 150 samoosas besluit hulle wil ook deel wees van die drama! 🤣

Ons hande werk nog…
Ons bene is nie heeltemal seker nie…
En ons breine het lankal vir ons gesê: “Meisies, gaan lê nou.” 😂🙈

Maar hier’s die ding…

ONS IS SO DANKBAAR! ❤️🥹

Elke bestelling, elke boodskap, elke kliënt wat vir ons sê “ons wil weer bestel” — dit beteken vir ons MEER as wat julle besef.

So ja… ons is vodde.
Ons is moeg.
Ons is waarskynlik môre nog besig om frikkies in ons drome te rol. 😂

MAAR… ons doen dit WEER en WEER! 🤣🔥

Want kla ons? Nooit.
Raak ons moeg? Absoluut.
Sal ons weer ja sê vir nog ’n bestelling? 100%! 😂❤️

Dankie, dankie, dankie vir elkeen wat ons besigheid ondersteun.
Julle hou ons moeg… maar julle hou ons BESIG! ❤️🔥

Voorsmakie van die afgelope 5 dae se kos🤭Julia voel soos 'n Rötti, ek soos mengsel van Frikkies en Hoenderkerrie....    ...
22/09/2026

Voorsmakie van die afgelope 5 dae se kos🤭

Julia voel soos 'n Rötti, ek soos mengsel van Frikkies en Hoenderkerrie....

Address

Oudtshoorn
6625

Telephone

+27826683555

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ek & Jy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ek & Jy:

Shortcuts

Share

Category