18/11/2024
Biltong-Hunter Productions is op soek na die Boer wat nog op die plaas is wat die beste en mees oorspronklike en tradisionele Biltong, Droewors, Chilli Bites en Boerewors in Suid-Afrika maak.!!!
Maar ons het jou, jou familie en vriende nodig.
SMS/WhatsApp "BestBiltong" na 0764164453 en vertel ons in watter provinsie/dorp in Suid-Afrika ons die "Beste Biltong Boer" kan kry waarvan jy hou en ons sal hulle/hom/haar besoek!!!
The Hunt is on "Wie maak die beste Biltong"!!!!
Word dit nog op die ou tradisionele manier gemaak, of is dit 'n gejaag as gevolg van die aanvraag daarvoor. Ons sal dit vind!!!!!