28/09/2026
Het jy al ons amazing smash burgers geΓ«et? Vandag is die dag om n draai te maak by Coastal Bites ! Ons top verkoper JalapeΓ±o poppers is n groot gunsteling! En ons vis en skyfies is heerlik.
Kom maak n draai by ons Voorbaai of Danabaai takke.