02/09/2024
Goeie middag
Ek is opsoek na mense wat stalletjies wil uit stal 7 Saterdag, in Bayview in Hartenbos, 1 staan plek kos R100, en dit word geskenk aan ouetehuis, kontak my gerus as jy iets het wat jy wil uit stal🌹