18/06/2026
Ons eerste kalfverse bewys weer waarom Beefmasters bekend is vir funksionaliteit en prestasie. 🐂
Moeders met goeie melkproduksie vir sterk, gesonde kalwers.
Diep, sterk op die been met uitstekende bouvorm.
Kalwers met indrukwekkende groeiwaarde en die potensiaal om uit te blink.