Doringbaai Seespens

Doringbaai Seespens Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Doringbaai Seespens, Main Road 5, Matzikama.

09/07/2023

Iemand het gister 8 Mei hul handsak hier vergeet. Dit is Emma van Zyl, as jul haar ken laat weet haar asb.

10/12/2022

Doringbaai Seespens het van 10 Desember 2022 tot 31 Januarie 2023 'n volledige dranklisensie. Kom geniet gerus 'n lekker bord kos en ietsie koud vir die keel.

22/09/2022

Doringbaai Seespens sal toe wees vanaf 22 tot 24 September. Weer oop Sondag 25 September

17/09/2022

Ons is oop vir die rugby vanaand 17 September

Vars kabeljou beskikbaar
17/09/2022

Vars kabeljou beskikbaar

Breakfast
10/07/2022

Breakfast

Heerlike Seafood platters
10/07/2022

Heerlike Seafood platters

Doringbaai Seespens is vandag 20 Maart oop tot 20:00. Kom eet lekker
20/03/2022

Doringbaai Seespens is vandag 20 Maart oop tot 20:00. Kom eet lekker

25/12/2020

Geseende Kersfees aan al ons kliente. Baie dankie vir almal se ondersteuning.mag die nuwe jaar wat voorle vir almal net goeie dinge inhou

Heerlike pizza's Saterdag en Sondag beskikbaar.
05/09/2020

Heerlike pizza's Saterdag en Sondag beskikbaar.

Braai pakke vandag. Chop, wors, sosatie, aartappelslaai, roosterkoek. R80
16/12/2019

Braai pakke vandag. Chop, wors, sosatie, aartappelslaai, roosterkoek. R80

Roosterkoeke en Kerrie Afval vandag by Doringbaai Seespens
15/12/2019

Roosterkoeke en Kerrie Afval vandag by Doringbaai Seespens

Address

Main Road 5
Matzikama
8151

Telephone

+27 72 452 7472

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Doringbaai Seespens posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share