Boeretroos

Boeretroos Catering

N mens wil nie koud kry en nog sukkel met kos nie- maar jy hoef nie jou party te cancel nie🎉. Laat Boeretroos jou uitsor...
16/07/2026

N mens wil nie koud kry en nog sukkel met kos nie- maar jy hoef nie jou party te cancel nie🎉.

Laat Boeretroos jou uitsort. Jy daag net op en geniet! 💃💥

Lekker tye, lekker kos, lekker mense! Wat meer wil jy hê? 🥳

Ń doop bly maar nou net 1 keer, super spesiaal.🥳 Letitia dankie dat Boeretroos deel kon wees daarvan! Julle dit raak sta...
08/07/2026

Ń doop bly maar nou net 1 keer, super spesiaal.🥳 Letitia dankie dat Boeretroos deel kon wees daarvan!

Julle dit raak stadig maar seker FESTIVE hierbuite- bespreek jou plekkie voor jy self moet rondspring. 💃❤️🥳

Laerskool Vredenburg.. julle weet def hoe om julle mense te bederf. 💃 dankie dat Boeretroos n pad met julle kan stap. El...
29/06/2026

Laerskool Vredenburg.. julle weet def hoe om julle mense te bederf. 💃 dankie dat Boeretroos n pad met julle kan stap. Elke keer is n vibe en n groot voorreg.

Van die perfekte winters soppe🥣 en vars brode🥖 na n mini charcuterie 🍢🧀 bakkies.

Komaan- bederf jou mense. Kontak Boeretroos NOU! 🥳

0️⃣7️⃣9️⃣7️⃣8️⃣5️⃣1️⃣9️⃣9️⃣7️⃣

KOS- jy sien; is nie net wat jy eet. Dis ń samesein, ń belewenis, ń erfenis, ń storie, ń memory. 🥳💃Boeretroos maak seker...
15/06/2026

KOS- jy sien; is nie net wat jy eet. Dis ń samesein, ń belewenis, ń erfenis, ń storie, ń memory. 🥳💃

Boeretroos maak seker jou KOS is meer as net ń bord op ń Tafel. Ons vang jou vibe, en gee die liefde deer die kos. 💥🥙

Catch jou volgende DO se catering voor jou datum bespreek word.

Kyk hier ALMAL wat ek ken, hou van lekker eet. 🫠 As die kos n vibe is-is die hele party n vibe! 💃Nou wees aktief en tel ...
08/06/2026

Kyk hier ALMAL wat ek ken, hou van lekker eet. 🫠 As die kos n vibe is-is die hele party n vibe! 💃

Nou wees aktief en tel die foon op🔊, ons custom vir jou ietsie wat jou behoeftes pas of kies van ons set menus🍖 as jy nie nog baie wil d**k nie.

Ons wag vir jou oproep Boeretroos!

Wat ń groot voorreg om De Drift Mall in Velddrif se opening te kon doen! 🎉🥳 Julle die excitement was REAL! Wat n belewen...
02/06/2026

Wat ń groot voorreg om De Drift Mall in Velddrif se opening te kon doen! 🎉🥳 Julle die excitement was REAL! Wat n belewenis! 💃💥

Kontak Boeretroos gerus vir jou volgende DO! Jy weet jy wil ook lekker eet🤤🤩

Wat ñ voorreg om by Marion Holm se GRYP DIE GRAS- by Vredenburg Laerskool te kon bedien! 💃Boeretroos love love julle vib...
25/05/2026

Wat ñ voorreg om by Marion Holm se GRYP DIE GRAS- by Vredenburg Laerskool te kon bedien! 💃

Boeretroos love love julle vibe. 🥳🎉 julle weet def hoe om n party te gooi!

Kontak ons asap as jy ook n lekker party wil hou!
2026 is amper vol bespreek. Cecilia Greyling wag vir jou oproep.

Lekker alipad Paarl toe getravel vir n 60ste bday party🎉🥰Dankie Serobia en fam. Dit was super spesiaal. Boeretroos maak ...
11/05/2026

Lekker alipad Paarl toe getravel vir n 60ste bday party🎉🥰

Dankie Serobia en fam. Dit was super spesiaal. Boeretroos maak jou dag net nog soveer meer spesiaal.

Jy party, ek maak seker jy eet lekker. 🥳💃oh come on... ek weet jy wil🤤

Sulke kos laat n mens mos kwel! 🫠Cohen!!!!! Jy en jou party was ń hele vibe. 💃🥳 baie geluk met jou 21ste verjaarsdag. 🎉 ...
04/05/2026

Sulke kos laat n mens mos kwel! 🫠Cohen!!!!! Jy en jou party was ń hele vibe. 💃🥳 baie geluk met jou 21ste verjaarsdag. 🎉 dankie dat Boeretroos jou dag special kon maak.

As julle top notch kos en n vibe soek- kontak ons dadelik 0797851997! 🥰🌷

Want soms moet jy ń PARTY vir jouself hou! 💃🥳Die lewe is MOS net te kort vir BORING kos en mense. 🎉Tema was net liefde v...
28/04/2026

Want soms moet jy ń PARTY vir jouself hou! 💃🥳Die lewe is MOS net te kort vir BORING kos en mense. 🎉

Tema was net liefde van bloeisels. 👌🌷 vriende wat lewe mooi maak en kos wat gelukkig maak.

Kontak Boeretroos vir jou bloeisel party.

Address

7 Epsom Road , Longacers Estate
Langebaan
7357

Telephone

+27797851997

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boeretroos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Boeretroos:

Share