Koskas

Koskas Tuisgemaakte etes teen sakpas pryse! Ek doen funksies ook.

Hallo daar op hierdie reëndag in Augustus! Wil jy nou meer…Plaas gerus jou bestelling voor Dinsdag 12:00 vir Vrydag.Stuu...
10/08/2026

Hallo daar op hierdie reëndag in Augustus! Wil jy nou meer…
Plaas gerus jou bestelling voor Dinsdag 12:00 vir Vrydag.
Stuur net ‘n whatsapp na 0647379388.
Bly warm!

27/07/2026

Hallo daar! Ek maak ongelukkig nie hierdie week etes nie. My hekelbesigheid hou my bietjie besig.
Sien jou weer later!
Kos-liefde.

Send a message to learn more

Hallo, hallo!Moenie vergeet om jou bestelling voor môremiddag 12:00 te plaas nie.Bestel deur ‘n whatsapp na 0647379388 t...
13/07/2026

Hallo, hallo!
Moenie vergeet om jou bestelling voor môremiddag 12:00 te plaas nie.
Bestel deur ‘n whatsapp na 0647379388 te stuur.
Lekker week!
🌻🌻🌻

Hallo daar! Onthou om jou bestelling voor Dinsdag 12:00 te plaas! Stuur net 'n whatsapp na 064 737 9388. Dis so maklik s...
22/06/2026

Hallo daar! Onthou om jou bestelling voor Dinsdag 12:00 te plaas! Stuur net 'n whatsapp na 064 737 9388. Dis so maklik soos dit. Lekker dag!

Hallo!Skuus julle…dit moet eintlik winter sê. 🙈🙈🙈Onthou asseblief om jou bestelling voor môre 12:00 te plaas.Whatsapp di...
15/06/2026

Hallo!
Skuus julle…dit moet eintlik winter sê. 🙈🙈🙈
Onthou asseblief om jou bestelling voor môre 12:00 te plaas.
Whatsapp dit net na 0647379388…and done.
PS. ‘Invoices’ word die Donderdag gestuur en jy kan besluit of jy via EFT of kontant betaal.
🌻🌻🌻

Hallo daar! Welkom in die winter. Koskas gaan voortaan slegs in die weke van die 15de en 30ste van elke maand etes voorb...
01/06/2026

Hallo daar! Welkom in die winter. Koskas gaan voortaan slegs in die weke van die 15de en 30ste van elke maand etes voorberei.
Jy is wel welkom om my op ander tye ook te whatsapp. Ek help graag!
Geniet die week!

Hallo julle!Onthou om jou bestellings voor môre 12:00 te plaas.Lekker week!🌻🌻🌻
25/05/2026

Hallo julle!
Onthou om jou bestellings voor môre 12:00 te plaas.
Lekker week!
🌻🌻🌻

Hallo julle! Na ‘n lang afwesigheid (my hekelbesigheid, Aitsa!, het my baie besig gehou!) is ek terug!Onthou om julle et...
18/05/2026

Hallo julle! Na ‘n lang afwesigheid (my hekelbesigheid, Aitsa!, het my baie besig gehou!) is ek terug!
Onthou om julle etes voor môre 12:00 te bestel.
Stuur net ‘n whatsapp na 0647379388.
Lekker dag!

Hallo!Moenie vergeet om jou bestellings te plaas nie!Voor môremiddag om 12:00.Mooi loop!🌻🌻🌻
13/04/2026

Hallo!
Moenie vergeet om jou bestellings te plaas nie!
Voor môremiddag om 12:00.
Mooi loop!
🌻🌻🌻

Goeienaand! Onthou om jou bestellings voor môre 12:00 te plaas!Slaap sag.🌻🌻🌻
06/04/2026

Goeienaand! Onthou om jou bestellings voor môre 12:00 te plaas!
Slaap sag.
🌻🌻🌻

Address

Kroonstad
9499

Telephone

+27647379388

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Koskas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category