SmulLekker

SmulLekker Everyone loves delicious Eats & Treats right?....

Aan al ons lieflike SmulLekker ondersteuners....Ons is tans weg op n lang verwagte vakansie.Bestuur van die rooi gaatjie...
17/06/2025

Aan al ons lieflike SmulLekker ondersteuners....Ons is tans weg op n lang verwagte vakansie.

Bestuur van die rooi gaatjie in die muur winkeltjie by SHOPRITE SENTRUM is tydelik oorgegee aan Tracey Pienaar die bestuurderes van die Sentrum om vir haar eie sak pannekoek te verkoop.

Kontak asb vir Tracey self vir enige bestsellings of aangepaste winkel ure.

Sal laat weet wanneer ons weer terug op die dorp is....

Groetnis tot dan!

To all our loyal SmulLekker pancake lovers....We will be away on holiday for a while, but Tracey Pienaar (the manager of...
16/06/2025

To all our loyal SmulLekker pancake lovers....

We will be away on holiday for a while, but Tracey Pienaar (the manager of SHOPRITE CENTRE) will be running the red hole in the wall shop in the meantime.

Price remains R10 each

Tracey has also promised to stick to the SmulLekker recipe.
Please enquire at the shop, or with Tracey for her opening times on
0837971040.

SmulLekker Pannekoek is beskikbaar vandag! Dis die vreeslik aantreklike Jp Kruger se voorreg om vandag te bak...Rooi hoe...
30/05/2025

SmulLekker Pannekoek is beskikbaar vandag!

Dis die vreeslik aantreklike Jp Kruger se voorreg om vandag te bak...

Rooi hoekie oop elke Woensdag. Vrydag en Saterdag vanaf 10vm tot om 2nm.

R10 elk.

Need some sweetness in your life?Come on down to SmulLekker at the red hole in the wall SHOPRITE CENTRE for lekker fresh...
14/05/2025

Need some sweetness in your life?

Come on down to SmulLekker at the red hole in the wall SHOPRITE CENTRE for lekker fresh and tasty cinnamon sugar pancakes!

R10 each

Trading hours: Wednesdays, Fridays and Saturdays from 10am to 2pm.

Call to pre order large quantities.
Delivery available in Kleinmond and Betty's Bay after 3pm.

WhatsApp Dianay on 0832558571

Come down to SHOPRITE CENTRE in Kleinmond for SmulLekker fresh and super tasty pancakes!Trading times:Wednesday, Friday ...
07/05/2025

Come down to SHOPRITE CENTRE in Kleinmond for SmulLekker fresh and super tasty pancakes!

Trading times:
Wednesday, Friday and Saturdays from 10am to 2pm.

Cinnamon Sugar R10 each

Please WhatsApp Dianay on 0832558571 to pre order large amounts or to arrange a specific time for collection.

SmulLekker Pannekoek sal hierdie hele lang naweek beskikbaar wees by  SHOPRITE SENTRUM en ook by HAROLD PORTER MARK in B...
18/04/2025

SmulLekker Pannekoek sal hierdie hele lang naweek beskikbaar wees by SHOPRITE SENTRUM en ook by HAROLD PORTER MARK in Bettiesbaai.

SHOPRITE SENTRUM TYE:
Oop Saterdag , Sondag en Maandag vanaf 10 tot 2uur.

HAROLD PORTER TYE:
Saterdag en Maandag 9 tot 3 uur
Sondag van 10 tot 4uur.

R10 elk
R50 vir 6
R100 vir 12

Sien julle daar!

Lekker SmulLekker Pannekoek is vandag beskikbaar vanaf 10uur tot 12uur vanoggend by rooi gaatjie in die muur.Kleinmond S...
13/04/2025

Lekker SmulLekker Pannekoek is vandag beskikbaar vanaf 10uur tot 12uur vanoggend by rooi gaatjie in die muur.

Kleinmond Shoprite Sentrum

R10 elk
R50 vir 6
R100 vir 12

Dis pannekoek weer!Kom kry SmulLekker Pannekoek vandag (Sondag).Sal vandag oop wees vanaf 11uur tot deeg op is.R10 elk R...
30/03/2025

Dis pannekoek weer!
Kom kry SmulLekker Pannekoek vandag (Sondag).

Sal vandag oop wees vanaf 11uur tot deeg op is.

R10 elk
R50 vir 6
R100 vir 12

Kom kry Lekker vars Kaneelsuiker pannekoek vandag (Sondag) by SHOPRITE SENTRUM hier in Kleinmond.R10 elkR50 vir 6R100 vi...
23/03/2025

Kom kry Lekker vars Kaneelsuiker pannekoek vandag (Sondag) by SHOPRITE SENTRUM
hier in Kleinmond.

R10 elk
R50 vir 6
R100 vir 12

Come get some lekker Savory Mince pancakes for lunch at SmulLekker at SHOPRITE CENTRE in Kleinmond.Only use real meat no...
12/03/2025

Come get some lekker Savory Mince pancakes for lunch at SmulLekker at SHOPRITE CENTRE in Kleinmond.

Only use real meat no soya each
Cinnamon sugar @ R10 each

Its Friyay pancake day again at SmulLekker!Come down to SHOPRITE CENTRE in Kleinmond for lekker fresh cinnamon sugar pan...
07/03/2025

Its Friyay pancake day again at SmulLekker!

Come down to SHOPRITE CENTRE in Kleinmond for lekker fresh cinnamon sugar pancakes.

R10 each
R50 for 6
R100 for 12

Address

Kleinmond

Telephone

+27832558571

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SmulLekker posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to SmulLekker:

Share

Category