ChubbySam

ChubbySam Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from ChubbySam, Caterer, 3 Van Riebeeck Street, Joubertina.

Langkloof, dis amper Moedersdag (12 Mei - vir dié van julle wat dalk nie weet nie 🤭). Ek maak weer hierdie jaar 'n beder...
22/04/2024

Langkloof, dis amper Moedersdag (12 Mei - vir dié van julle wat dalk nie weet nie 🤭). Ek maak weer hierdie jaar 'n bederf vir onse moeders. Bestel asb. teen Donderdag, 2 Mei.

31/01/2024
Goeiemôre Langkloof! Met Moedersdag wat net om die draai is, stel ek graag hierdie dekadente & unieke bederfboksies besk...
07/05/2023

Goeiemôre Langkloof! Met Moedersdag wat net om die draai is, stel ek graag hierdie dekadente & unieke bederfboksies beskikbaar vir die spesiale mamma, ouma of enige vrou wat jou geliefd laat voel. Die inhoud bestaan uit die volgende (2 van elk): Miljoenérsbrosbrood, Laventel Brosbroodharte, Brandrissie en Grondboontjiebotter Fudge, Amandel Skuimpies, Milkybar Truffels, "Salted Caramel" Truffels en Oreo Brownies. Piekant opgedollie @ R150 per boksie. Bestel asb. teen eerskomende Woensdag. Boksies sal Saterdag, 13 Mei beskikbaar wees. Geniet die heerlike koel Sondag! 🌟🍬

Ietsie ekstra spesiaal vir jou geliefde vir Valentynsdag 💕💝Slegs op bestelling.
23/01/2023

Ietsie ekstra spesiaal vir jou geliefde vir Valentynsdag 💕💝
Slegs op bestelling.

Middag Langkloof! Mag 2023 elkeen van julle met nuwe lewenslus en vreugde vul!Chubby Sam (wat nóg chubbier geword het ty...
09/01/2023

Middag Langkloof!
Mag 2023 elkeen van julle met nuwe lewenslus en vreugde vul!
Chubby Sam (wat nóg chubbier geword het tydens 'n feestelike Christusfees) sal eerskomende Vrydag weer van hierdie (kalorie-vrye 😉) sjokoladekoeke beskikbaar hê @ R250.00 elk.
Any takers?
🙋🏼‍♀️💁🏼‍♀️

Hierdie Dekadente Wortelkoek beskikbaar op bestelling @ R350
06/10/2022

Hierdie Dekadente Wortelkoek beskikbaar op bestelling @ R350

19/09/2022
Volgende Vrydag maak ons weer só!
09/09/2022

Volgende Vrydag maak ons weer só!

Volgende Vrydag maak ons weer só!! Dankie vir elkeen wat ChubbySam ondersteun het hierdie week! 👍🥳
09/09/2022

Volgende Vrydag maak ons weer só!! Dankie vir elkeen wat ChubbySam ondersteun het hierdie week! 👍🥳

Middag Langkloof! Nege van hierdie dekadente sjokoladekoeke sal môre beskikbaar wees @ R250.00 elk 👍
08/09/2022

Middag Langkloof! Nege van hierdie dekadente sjokoladekoeke sal môre beskikbaar wees @ R250.00 elk 👍

Address

3 Van Riebeeck Street
Joubertina
6410

Opening Hours

Monday 07:45 - 16:45
Tuesday 07:45 - 16:45
Wednesday 07:45 - 16:45
Thursday 07:45 - 16:45
Friday 07:45 - 16:45
Saturday 08:30 - 12:30

Telephone

+27844177931

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ChubbySam posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category