Boontoe

Boontoe Boontoe is a place to pause, look up, and reconnect—to lift your eyes, your thoughts, and your spirit.

Here, conversations start over a cup of coffee, stories are shared, and moments are savoured in a space that feels both grounding and uplifting.

Jy hoef nie te kook in hierdie weer nie.Ons doen dit sommer namens jou!Sondagetes by Boontoe beskikbaar.Bestel sommer no...
16/09/2026

Jy hoef nie te kook in hierdie weer nie.
Ons doen dit sommer namens jou!
Sondagetes by Boontoe beskikbaar.
Bestel sommer nou!👇
_

🌿We love every little corner of Boontoe!Where loud laughs and meaningful conversation are welcome!_
15/09/2026

🌿We love every little corner of Boontoe!
Where loud laughs and meaningful conversation are welcome!
_

11/09/2026

Ons eie Boontoe barista ☕️, Gerhard, is vanaand op Via! Kyk saam en verstaan hoekom ons so baie van hom hou!😉

Jy het nog nie ‘n Prego Roll geëet, as jy nog nie Boontoe s’n geëet het nie!🌿_
08/09/2026

Jy het nog nie ‘n Prego Roll geëet, as jy nog nie Boontoe s’n geëet het nie!🌿
_

Dis smaak mos nou BOONTOE! 🍔 _
02/09/2026

Dis smaak mos nou BOONTOE! 🍔
_

02/09/2026
Sondagmiddagetes by Boontoe!Dit proe soos huis!🌿Plaas jou bestelling. Gebruik sommer die WhatsApp-knoppie by hierdie pla...
26/08/2026

Sondagmiddagetes by Boontoe!
Dit proe soos huis!🌿
Plaas jou bestelling. Gebruik sommer die WhatsApp-knoppie by hierdie plasing!👇
_

18/08/2026

Vra die kenners! ☕️
Kom proe die verskil by Boontoe
_

POV: your plans for Tuesday! ☕️
17/08/2026

POV: your plans for Tuesday! ☕️

Ontmoet vir Ruaan & René van der Westhuizen! Ruaan en René is tans by Boontoe besig om waardevolle praktiese ervaring op...
14/08/2026

Ontmoet vir Ruaan & René van der Westhuizen!

Ruaan en René is tans by Boontoe besig om waardevolle praktiese ervaring op te doen as deel van hul gasvryheidsopleiding by Injongo FET College.

Ons is baie bly om hulle vir ‘n kort rukkie deel van die Boontoe-span te hê en om ’n klein deeltjie van hul leerpad te kan wees. Van kliëntediens tot die koffiewêreld — hier kry hulle die kans om hul kennis in die praktyk toe te pas en by van die bestes te leer.

Welkom by Boontoe, Ruaan & René! Ons sien uit om julle te sien groei en blom in die gasvryheidsbedryf! 🌿

Address

3 Olienhout
Jeffrey's Bay
6330

Opening Hours

Tuesday 09:00 - 15:00
Wednesday 09:00 - 15:00
Thursday 09:00 - 15:00
Friday 09:00 - 15:00
Sunday 08:00 - 09:00
10:00 - 15:00

Telephone

+27655778757

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boontoe posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share