Creamy Jackal SA

Creamy Jackal SA Creamy Jackal serves soft serve and frozen yogurt at an affordable price. We also do parties and other events like reunions. Contact us now at 0825625296

Creamy Jackal SA SE nuwe pryslys. U is welkom om te bestel.,🍦
05/10/2026

Creamy Jackal SA SE nuwe pryslys. U is welkom om te bestel.,🍦

28/09/2026

Daar sal ongelukkig vanaf 1 Oktober 2026 ñ prys verhoging wees.

There will be a price increase as from the 1st of October 2026.

Ons sien uit om almal te verwelkom en ons liplekker Frozen Yoghurt en Frozen Soft Serve aan u te verkoop🍦 Moet ons nie m...
28/08/2026

Ons sien uit om almal te verwelkom en ons liplekker Frozen Yoghurt en Frozen Soft Serve aan u te verkoop🍦 Moet ons nie misloop nie. 🎊

By die Wild & Wakker Lentefees wag daar lekker kos vir die hele gesin! 🤩

Van vars pannekoek en boereworsrolle tot heerlike sosaties – en natuurlik nog BAIE meer!

📅 5 September 2026 vanaf 9:00vm
📍 NG Monumentpark

Bring die familie, nooi jou vriende en kom geniet ’n lekker Lente-kuier saam met ons! 💚🩷

Moenie bekommerd wees dat u die Rugby gaan mis nie. Dar is ń BIG screen wat die Rugby Sal uitsaai🎊
28/08/2026

Moenie bekommerd wees dat u die Rugby gaan mis nie. Dar is ń BIG screen wat die Rugby Sal uitsaai🎊

Ons Kan nie wag om Jul te sien nie🍦
26/08/2026

Ons Kan nie wag om Jul te sien nie🍦

Ons is al baie opgewonde!

Creamy Jackal met ons liplekker Frozen Yoghurt Kan nie wag om almal te ontmoet nie. Moet nie ons mis nie🍦
23/08/2026

Creamy Jackal met ons liplekker Frozen Yoghurt Kan nie wag om almal te ontmoet nie. Moet nie ons mis nie🍦

Ons is al baie opgewonde!

Ons sien julle daar vir liplekker Frozen yoghurt🍦
23/08/2026

Ons sien julle daar vir liplekker Frozen yoghurt🍦

08/08/2026
08/08/2026

Kom ondersteun ons asseblief by KragDag 🍦

04/08/2026

KragDag 6 tot 8 Augustus. Creamy Jackal sien Jul daar. Stalletjie 2203 naby die nuwe 4x4 Baan. Moet ons nie misloop nie. Lip lekker Frozen Yoghurt. It's Jackalicious 🍦🍦

Address

Centurion
0157

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Creamy Jackal SA posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Creamy Jackal SA:

Shortcuts

Share