31/08/2026
Aan die voet van die Soutpansberge, het Louis van der Walt sy Spitskop-boerdery uit niks uit opgebou. Aartappels slaan die kitaar, en daar is ook uie, sitrus, mielies, koring, en selfs tabak en beeste, versprei oor verskeie produksiestreke, selfs buite Limpopo.
Kom vat die pad saam met AFGRI en Landbouweekliks.