Catering

Catering Catering- For The Extra “Wow” Factor On Your Special Day

16/04/2023
Hartelus Mark vorm volgende Saterdag deel van All Things Adventure by Stonehenge River Lodge. Toegangs gelde is R70.00 v...
17/08/2019

Hartelus Mark vorm volgende Saterdag deel van All Things Adventure by Stonehenge River Lodge. Toegangs gelde is R70.00 vir die hele dag. Parys Mountain Bike Challenge, 4 x 4 challenge, Motorbike challenge, Wyn Expo, wonderlike kunstenaars en vele, vele meer. Ray Dylan se optrede is eers 8 uur die aand, so die dag beloof om een groot fees te wees. Sien julle daar.

International Marimba & Steelpan Festival.-St Dominic’s Catholic School for Girls-Boksburg. Wat n amazing naweek. Groot ...
30/07/2019

International Marimba & Steelpan Festival.-St Dominic’s Catholic School for Girls-Boksburg. Wat n amazing naweek. Groot dankies Engeltjie vir al jou tyd wat jy op geoffer het om my Saterdag te gehelp het,asook my Helpertjies van Sondag, sou dit nie sonder jul hulp kon doen. Wil net groot dankies sê aan al die kinders en ouers wat die verigtinge by gewoon het, en ons so mooi ondersteun het, en kinders julle was awesome, julle het die mooiste maniere, lanklaas so iets beleef. Hoop ons kuier volgende jaar weer saam met julle. Liefde van die tannie wat n ekstra kasie op n broodjie sit net omdat jy so mooi met my praat.😉😍

Eastrand motor show 2 June 2019. Dankie vir al my helpertjies gister, julle was tops, waardeer julle almal baie.
03/06/2019

Eastrand motor show 2 June 2019. Dankie vir al my helpertjies gister, julle was tops, waardeer julle almal baie.

Bedfordview mark- 1 Junie 2019. Baie dankie aan Samantha en Jovan vir reelings vir n stunning mark. Baie Dankie vir my 2...
01/06/2019

Bedfordview mark- 1 Junie 2019. Baie dankie aan Samantha en Jovan vir reelings vir n stunning mark. Baie Dankie vir my 2 Helpertjies vandag.... was n lang dag, sonder julle sou ek dit nie kon doen nie. Hoop julle rus goed uit vir die Eastrand motor Show in Benoni🚗🚘🏎🚙more 2 Junie 2019. Brandwag Sport Gronde.

Pet Parade - Benoni Crafters Market 26 May 2019
26/05/2019

Pet Parade - Benoni Crafters Market 26 May 2019

Bedfordview Market 25 May 2019
26/05/2019

Bedfordview Market 25 May 2019

Just Wheels Show-Muriel Brand 24 May 2019
26/05/2019

Just Wheels Show-Muriel Brand 24 May 2019

12/04/2019

Address

29 Pienaar Street, Brenthurst
Brakpan

Telephone

0825786236

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Catering posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category