Women of Wine

Women of Wine Join us for "Women of Wine" – A premier Culinary wine or liquor tasting experience, hosted at the relatively new Kai's Grillhouse, Bloemfontein.

Be on the lookout for our next event!

30/08/2026

Women of W**e, 30 September 2026 is om die draai, al is dit nog 'n maand weg. 😄

Maak seker jy bespreek jou en jou vriendinne se plek nou reeds.

Of kom alleen! Ons is 'n hele paar dames wat daarvan hou om nuwe mense te ontmoet.

Ons is by 'n nuwe venue en sien sommer baie uit om by 's Grillhouse hierdie aan te bied.

🎉Opwindende nuus! 🎉📍Dis weer tyd om ons Women of W**e met 'n vars en nuwe aanslag te skuif na 'n nuwe venue!Women of W**...
28/07/2026

🎉Opwindende nuus! 🎉

📍Dis weer tyd om ons Women of W**e met 'n vars en nuwe aanslag te skuif na 'n nuwe venue!

Women of W**e word in September by Kai's Grill House aangebied.

Ons is baie opgewonde hieroor en hoop dat julle ook saam met ons uitsien na hierdie lekker geleentheid!


Women of W**e, 30 September 2026

Wat 'n heerlike aand by Women of W**e Wednesday, 24 June 2026.Dankie Minnie's Pizzeria en Erina Cillié du Preez vir die ...
24/06/2026

Wat 'n heerlike aand by Women of W**e Wednesday, 24 June 2026.

Dankie Minnie's Pizzeria en Erina Cillié du Preez vir die heerlike kos- en wyn samevoeging.
Die smake het heerlik saam gewerk.

Skud solank jou vere reg vir ons volgende Women of W**e Wednesday, 24 June 2026.Boek jou en jou vriendinne, susters, ma'...
25/05/2026

Skud solank jou vere reg vir ons volgende Women of W**e Wednesday, 24 June 2026.

Boek jou en jou vriendinne, susters, ma's en dogters se plek nou reeds.

What an absolutely fabulous evening with Women of W**e Wednesday 25 March 2026 at Minnie's Pizzeria tonight!
25/03/2026

What an absolutely fabulous evening with Women of W**e Wednesday 25 March 2026 at Minnie's Pizzeria tonight!

18/03/2026

Last call out to book your seat, Ladies!
Would love for you to join our Women of W**e Wednesday 25 March 2026, next week.

Contact Marie-Louise Smith at 083 287 8845, to book your spot.

23/02/2026

Our next Women of W**e evening is around the corner, and we can’t wait to gather again for a relaxed and memorable night out.

Expect a beautiful w**e tasting experience, meaningful conversations, lots of laughter, and the perfect chance to unwind with your favourite people.

Women of W**e Wednesday 25 March 2026 has moved to Minnie's Pizzeria!

Contact Courtney Smith at 062 898 0935 for more info.
**epairing

Nuwe jaar, Nuwe dinge...Kom geniet hierdie heerlike Women of W**e Wednesday 25 March geleentheid saam met ons by Minnie'...
26/01/2026

Nuwe jaar, Nuwe dinge...

Kom geniet hierdie heerlike Women of W**e Wednesday 25 March geleentheid saam met ons by Minnie's Pizzeria.

Kontak Courtney Smith vir meer inligting of om jou en jou vriendinne se plekke te bespreek.

Address

Sangiro Lodge, Kenneth Kaunda Road
Bloemfontein
9301

Telephone

+27832878845

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Women of Wine posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Women of Wine:

Shortcuts

Share

Category