22/09/2026
Erfenismaand Specials
DIE BRAAIVELD IS HIER! πΏπ¦π₯π
September is nie net Erfenismaand nie - dis BRAAI-maand, BOK-maand, en regte A-GRAAD vleis maand!
By FB Slaghuis vier ons ons erfenis soos net ons weet - met 'n vuur wat hoog brand en vleis wat nog hoΓ«r praat.
WAT LΓ OP DIE BRAAIVELD? Alles A-GRAAD:
π₯© Tomahawk - Vir die man wat nie bang is vir 'n groot stuk vleis nie
π₯ Boerewors - Soos ouma se resep, net beter
π₯© Beef Sirloin & Butterfly Sirloin Steak - Sag dat jy dit met 'n lepel kan sny
π’ Skaapplies Sosaties & Cocktail Sosaties*l - Daai unieke snitte wat jy net by ons kry
π Gemarineerde Rump, Gemarineerde Vark & Gemarineerde Espetatas - Klaar gemarineer, jy steek net die vuur aan!
Dis nie sommer vleis nie. Dis unieke vleissnitte, A-graad gehalte - die goed wat jou bure laat oor die draad loer.
β οΈ ERFENISMAAND SPECIALS GELDIG TOT 26 SEPT '26 - DAARNA IS DIT VERBY!
Moenie wag tot die laaste minute soos gewoonlik nie. Jou Bok-trui is reg, jou vuur is reg - is jou vleis reg?
GRATIS AFLEWERING IN BETHAL! Ons bring die braaiveld na jou deur toe.
π BESTEL NOU:
π± WhatsApp / Bel: 066 227 3300
π» Aanlyn: www.vleish.co.za
π FB Slaghuis, Jabulani Selope Street 42, Bethal
Kom ons wys die wΓͺreld hoe 'n regte Suid-Afrikaner braai. Dis in ons bloed.
Wie braai jy saam op die 24ste? Tag hom hier onder! π