The adventures of Pette & Pottie

The adventures of Pette & Pottie Two friends making memories

Pottie groet vir Pette vir n tydjie. Hy gaan op nuwe adventures die Americas in en Pottie sal voortgaan hier op SA roads...
27/08/2021

Pottie groet vir Pette vir n tydjie. Hy gaan op nuwe adventures die Americas in en Pottie sal voortgaan hier op SA roads soos altyd. Ons sal steeds ons ervaringe langs die paaie met mekaar deel en dan en wan saam pad vat weer.

Desember reunite ons weer vir n paar nuwe avonture, back flips en koddigge wawiele.

Julie 2022 is daar dalk net n Pette en Pottie does America together. Watch this space.

Dankie pel vir die mens wat jy is!!!

Pottie staan en wag in die ry, maar iewers is n hold up, ek wag al n uur. 🤔
27/08/2021

Pottie staan en wag in die ry, maar iewers is n hold up, ek wag al n uur. 🤔

Loop n draai
20/08/2021

Loop n draai

Pottie het n gap gesien vanoggend, toe vat hy hom natuurlik. 😎 Ry bietjie oral heen, agterom. Die kind was sy kop in die...
20/08/2021

Pottie het n gap gesien vanoggend, toe vat hy hom natuurlik. 😎 Ry bietjie oral heen, agterom. Die kind was sy kop in die wind.

Ons hou ligte partytjie.... Pottie se meisekind word gou 19❤️❤️❤️
20/08/2021

Ons hou ligte partytjie.... Pottie se meisekind word gou 19❤️❤️❤️

Breakfast tyd in Lambertsbaai...
15/08/2021

Breakfast tyd in Lambertsbaai...

On the road again....
15/08/2021

On the road again....

Klawer my nou....
14/08/2021

Klawer my nou....

Clanwilliam my nou....
14/08/2021

Clanwilliam my nou....

Address

1 Main Road
Arniston
7280

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The adventures of Pette & Pottie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share